SoekmekaarOverlay E-Book Reader

Soekmekaar

E-Book (EPUB) - Erscheinungsjahr 2019von Dana Snyman

Beschreibung
"Ek voel nie meer geborge in my huis op Jacobsbaai nie. Miskien suig 'n huis se mure en dak jou verdriet en verwildering op nes 'n spons water opsuig. My huis treur saam met my. Oor Anette se weggaan. Oor ou sekerhede wat onsekerhede geword het. My huis soek lig. Ek soek lig. Ek moet die binneland in ..." In hierdie boek vertel Dana Snyman van begrafnisse, troues en 'n skoolreünie, van sy ma en Katrina en van die Bogosi-familie wat ook sy familie word; stories van hoe ons oor grense heen na mekaar probeer uitreik. Hoe ons mekaar soek maar nie altyd vind nie.

Kurztext / Annotation
In hierdie boek vertel Dana Snyman van begrafnisse, troues en 'n skoolreünie, van sy ma en Katrina en van die Bogosi-familie wat ook sy familie word; stories van hoe ons oor grense heen na mekaar probeer uitreik. Hoe ons mekaar soek maar nie altyd vind nie.

... Mehr lesen
E-Book (EPUB) € 14,99 inkl. gesetzl. MwSt. EPUB (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur für Kunden mit Rechnungsadresse in Österreich möglich!
Ins Einkaufssackerl

Produktinformation

Seitenzahl 240
Erscheinungsjahr 2019
VerlagTafelberg
SpracheAfrikaans
Zusatzinformationen 240 Seiten
ISBN 978-0-624-08867-7
Auflage 1. Auflage